Kry ‘n Kwotasie
Daar is plaashekke wat ontwerp is vir spesifieke vee-toepassings, soos ons skaapkraalhek, die perdestal hek, die varkhok hek, die beeskraal hek, die volstruis hek, die wildplaas hek en meer.
Al ons hekke kan maklik geïnstalleer word en word oral in die Wes-, Oos- en Noord-Kaap afgelewer.
Die meeste van ons plaashekke van gegalvaniseerde staal word volgens standard groottes vervaardig, maar ons kan ook hekke vervaardig volgens die spesifieke spesifikasies van ons kliënte.
Van Schoor is trots om 'n hoë gehalte vir alle plaashekke te handhaaf, en met meer as 'n eeu se ervaring in die bedryf, kan ons waarborg dat ons produkte aan al u behoeftes en meer sal voldoen.