Ons verstaan die behoeftes en verwagtinge van die boer en sakeman
Kry ‘n Kwotasie

VEEHANTEERINGS TOERUSTING
Handling equipment for livestock

VEE VOER TOERUSTING
VOERDERS/WATER TROGGE

HEKKE
PLAAS, RESIDESIEëL, INDUSTRIEëL, SKUIF

SEKURITEIT OMHEININGS
STAAL PALE/DRAAD

STOOR TOERUSTING
TROLLIES EN ANDER

HUISHOUDELIK
Waslyn pale en tuinhekkies

ANDER
Alle ander produkte wat ons lewer
Oor Ons
Van Schoor het meer as ‘n eeu se ervaring in die ontwerp, produksie en verspreiding van top gehalte diere toerusting, hekke en omheinings materiaal. ‘n Van Schoor produk kan ‘n leeftyd hou as dit goed opgepas word.
Van Schoor produkte is ontwerp en gemaak vir eg Suid-Afrikaanse omstandighede. Die plaas se behoeftes, die dier se gedrag en ons unieke omgewing het ons produkte oor die jare beproef en geskaaf tot waar dit vandag is.
