Werkers beddens - Vanschoorgate
Taai, bekostigbaar, betroubaar.

+27 21 972 1614

info@vanschoorgate.co.za

4 Van Schoor Street, Philadelpia

Werkers beddens

Gegalvaniseerde staal beddens so taai as kan kom, maar steeds ‘n koste-effektiewe koop.

Ontwerp en gemaak om seisoenwerkers op plase. Hierdie beddens kan die taaiste toestande weerstaan.

Beskikbaar in enkelbed en stapelbed format.

Die stapelbeddens is baie gewild onder boere want dit maksimeer beskikbare spasie. Die enkelbeddens is weer gewild vir inslaap huiswerkers.

Price Request

Staal: 38mmx 2mm

Afmetings: Enkel: L: 2000mm x W: 730mm x H 800mm

Afmetings: Stapel: L: 2000mm x W: 730mm x H 1600mm

Gegalvaniseerd

Produk kode: Enkelbed – 4020965

Produk kode: Stapelbed – 4020970

Category: