Taai, bekostigbaar, betroubaar.

+27 21 972 1614

info@vanschoorgate.co.za

4 Van Schoor Street, Philadelpia

Wenterdroeër: Wasgoed

Ultra sterk wenteldroeër vir wasgoed. Hierdie droeërs word van dik staal gemaak en word gebruik in kommersiële gebruike, koshuse, tronke en plase.

Dit sal vir dekades hou. Dit kan baie swaar wasladings hanteer sonder om te buig of breek.

Dit kan nie vergelyk word met die gewone wenteldroeërs wat jy in winkels koop nie. Hierdie outjie is n 16kg stuk staal wat warm dompel gegalvaniseerd is vir die beste roed beskerming.

Price Request

Plant in sement 600mm diep vir n 1.8m hoë wasgoedlyn.

Span 5 lyne draad of tou van jou keuse deur die 1.5m dwarspale om vir jou n 3m deursnee te gee.

Paal: 2400mm x 48mmx 2mm

Deursnee/Diameter: 3000mm

Warm dompel Gegalvaniseerd

Produk kode: 4020445

Category: