WAT MAAK VAN SCHOOR DIE KWALITEIT VERSKAFFER VAN STAALPALE? - Vanschoorgate
Taai, bekostigbaar, betroubaar.

+27 21 972 1614

info@vanschoorgate.co.za

4 Van Schoor Street, Philadelpia

WAT MAAK VAN SCHOOR DIE KWALITEIT VERSKAFFER VAN STAALPALE?

Van Schoor se gegalvaniseerde staalpale word steeds op die ou, sterk manier vervaardig. Daar is verskeie aspekte waarna gekyk moet word wanneer dit gaan oor die kwaliteit van staalpale. ‘n Van Schoor produk is vir die koper wat kwaliteit verlang en wat verseker wil wees dat dit vir dekades goeie gebruik sal gee.

Sien PDF vir meer informasie