Waslyn pale
Taai en sterk T-vorm waslynpale. Hierdie pale sal vir dekades hou.
Dit sal enige gewig wasgoed kan dra sonder om te buig of breek.
Plant in sement 600mm diep vir n 1.8m hoë wasgoedlyn.
Span 4 lyne draad of tou van jou keuse tussen die twee pale.
2400mm x 76mmx 2mm
Warm dompel Gegalvaniseerd
Produk kode: 4020455