Tuinhekkies - Vanschoorgate
Taai, bekostigbaar, betroubaar.

+27 21 972 1614

info@vanschoorgate.co.za

4 Van Schoor Street, Philadelpia

Tuinhekkies

 

Tuinhekkies, oprit hekke, motor hekke en voetganger hekkies. Plaas tipe ontwerp.
Gemaak van gegalvaniseerde staal met baie sterk skaniere en toemaak meganismes. Hierdie hekkies sal vir dekades hou.
Bestel standaard groottes of laat vervaardig volgens opening grootte. Maklik om self te installeer.

Price Request

Gegalvaniseerd

Model/Styl tipe: Sien asb webwerf onder: Produkte/Hekke

Produk kode: Sien asb webwerf: Prys navraag/Standaard grootte

Category: