PLATBAK KUIL EN HOOI VOERDER VIR SKAAP
Minimaliseer hooi vermorsing deur ‘n Platbak voerder te gebruik wat vermorsing met tot 30% verminder. Stewige en goeie ontwerp van gegalvaniseerde staal verseker dat u belegging gebou is om te hou.
Ons vervaardig ‘n wye verskeidenheid doeltreffende hooi voerders vir beide die klein-, middelslag- en groot vee boerderye.
Bespaar geld en haal die beste uit u voer met hierdie koste-effektiewe produk.
Warm dompel gegalvaniseer standaard
Geverfde deklaag beskikbaar op aanvraag
Lengte 2400: kode 4020587
Lengte 3000: kode 4021096
Lengte 3600: kode 4020178