NEKKLAMP – H TIPE
Our H-Type neck clamp is for heavy duty use on larger cattle breeds. The sides slide open completely (top and bottom) to allow cattle to move out of the crate without any obstruction. This is particularly necessary for pregnant cows. The moving components are strong and durable for heavy work.
To be added to our cattle handling crate or to be added to your existing kraal system.
Hot Dipped Galvanized
CODE: 4020680
Hoe om die Kamrat en Stopyster te stel en aan te pas
Stel dit op soos op die foto. Let daarop dat die Stopyster “C” nie te diep in die Kamrat “A” moet insteek nie. As die Stopyster te diep insteek, sal dit vassteek. Hou die Kamrat ge-ghries ten alle tye.
Verstelling:
Die Verstelbout “B” stel die diepte in van die veerbelaaidee Stopyster “C”.
- As u die Verstelbout kloksgewys draai, sal die Stopyster vlakker sit in die Kamrat
- As u die Verstelbout antikloksgewys draai, word die Stopyster dieper in die Kamrat