Gegalvaniseerde Staal Paal Met Oorhang - Vanschoorgate
Taai, bekostigbaar, betroubaar.

+27 21 972 1614

info@vanschoorgate.co.za

4 Van Schoor Street, Philadelpia

Gegalvaniseerde Staal Paal Met Oorhang

Price Requests:

Price Request

Sterk, duursame gegalvaniseerde heiningpale met 450 mm oorhang deur Van Schoor. Die oorhang bied ekstra sekuriteitsbeskerming. Die oorhang kan skuins wees, of met moderne toepassings reguit in lyn met die paal.

Daar is ‘n aantal opsies beskikbaar om die oorhang te dek, wat insluit:

  • Doringdraad
  • Flatwrap lemmetjies draad
  • Konsertina lemmetjies draad
  • Elektriese draad

Spesifikasies:

Oorhang: 450mm

Lengtes: 1,8 tot 3,0 m (die 450 mm oorhang is addisioneel)

Deursnee: 48mm, 76mm, 101mm

Wanddikte: 2mm (behalwe die 48mm)

Omkrul doppie vir maksimum reënbeskerming

Anti-diefstal horisontale voetstaaf

Draadgate wat vooraf geboor is op die korrekte spasie

Hop dip gegalvaniseer