Gegalvaniseerde Paal Stut
Die paal stut is vir die hoekpale, hekpale, ens. Van Schoor vervaardig die gegalvaniseerde paal stutte van die hoogste gehalte. Wees verseker van die beste staal, sweis en afwerking.
U paal stutte moet altyd dieselfde lengte hê as u heiningpale. Ons sluit die boute in wat benodig word om die stutte aan die paal vas te bout.
Ons stus is ook gebuig soos die kontoer van die ronde omheiningspaal, wat die veiligste en sterkste verbinding met die staal paal moontlik maak.
Spesifikasies:
Lengtes: 1,8 m tot 3,0 m
Deursnee: 48mm
Wanddikte: 1,6 mm of 2 mm (afhangend van die lengte van die paal)
Anti-diefstal horisontale voetstaaf
Hop dip gegalvaniseer