Taai, bekostigbaar, betroubaar.

+27 21 972 1614

info@vanschoorgate.co.za

4 Van Schoor Street, Philadelpia

Rondebaal Inrol voerder

Ontwerp om ‘n baal binne die voer rak te te kry sonder meganiese hulp. ‘n Normale ronde baal kan met hande arbeid tot binne die voerder gerol word. Die baal sal dan van die grond af gehou word terwyl vee daaraan vreet.

Price Request

Afmetingss:

Lengte: 1800mm

Wydte: 1400mm

Hoogte: 900mm

Kode: 5026203