Raam met forseerhek vir skaapkraal
Die raam met forseerhek is ‘n komponent is ons mobielie skaap handtering stelsels. Dit is ‘n baie effektiewe manier om u skape na die drukgang te forseer.
Komponente:
Die raam met forseerhek bestaan uit:
- ‘n raam met ‘n vertikale roterende glyarm en,
- ‘n forseerhek wat:
- roteer saam met die roterende glyarm
- Rotasie stel die operateur in staat om die skape in die rigting van die drukgang te forseer
- in en uit gly binne die roterende glyparm
- Die gly maak die forseerhek langer of korter sodat dit aanpas by die vorm van die forseerkraal
- roteer saam met die roterende glyarm
Werking:
- Gebruik skaaphekkies/blaaie om ‘n froseerkraal op te stel
- Die uitgang van die forseerkraal is die mobiele skaap drukgang
- Die ingang word bewerkstellig deur slegs een van die skaaphekkies oop te maak en die skape in te jaag
- Laat ‘n aantal skape in tot binnie die forseerkraal
- Die forseer hek druk dan die skape in die rigting van die drukgang
Warm dompel gegalvaniseerd
Produk kode: 4020709